Ivan & Elani 

Ivan en Elani is mekaar se eerste liefdes en na ses jaar saam het hy haar gevra om ook sy enigste en laaste te wees.

 

Omring deur geliefdes, op ‘n yacht in prentjie-mooi Langebaan, het Ivan op sy knieg gegaan en vir Elani die groot vraag gevra.